Sherbet
Cultivo
Fases
Ambiente
Substrato
Gráficos
Umidade
Registros do ambiente • %
7 leituras
Último
48 %
Média
50.6 %
Mín
45 %
Máx
54 %
Frequência de ações
Tipos de ações repetidas ao longo do cultivo
72 ações
Comentários
Linha do tempo
Protek.2ml/1L water
Met 0.5ml en 1litre water gemeng en fungicide gesproei
Ek het vandag haar wortels gesny en haar takke geknip en skoon nuwe grond gegee en gewater
Net soo rondom gesproei
Lekker deur gewater
Ek het haar getop
Met die spyt bottel gespray met gewone kraan water
Ek het gevoer tallbore organics van 2ml per liter water en paar drippels suurlemoen sap om my ph goed te kry en my ph is nu omtrent 6.6
Lkr deur gespray
Vanoggend bietjie gespray met die spray botel
Met die spray botel nat gemaak
Ek het nat gemaak met die spray bottel
Gespray met die spray botel rondom
Ek het water rond om gespray met die spray bottel
Ek het n bietjie root biulder en beenmeel in die grond gemeng
5ml water rondom die stam maar nie direk op die stam nie!!!
Ek het nou 1ml/liter water talbore organics gemeng en haar gevoer lkr deur maar nie teen die stam nie
Net so bietjie rondom water gegee
5ml water rondom maar die aan die stam nie
Net so bietjie rond om die plantjie met n syringe water gegee maar nie op die stamietjie nie